Otanes | |
---|---|
![]() Otanes, seun van Sisamnes, deur Peter Paul Rubens. |
Otanes (Oudpersies: Utāna, Grieks: Ὀτάνης), seun van Sisamnes, was 'n Achaemenidiese regter en later Satrap (provinsiale goewerneur) van Ionië gedurende die heerskappy van Darius I van Persië in omstreeks 500 v.C.